Etiquetas

domingo, 2 de julio de 2017

CÓDIGO DE CONCUCTA DE LA ESCUELA ERMELO HOERSKOOL ( ZA)

Hola a todos, ya estoy aquí de nuevo, para poneros algo que seguro os va a interesar, mientras voy haciendo mis trabajos de fin de semana y los voy subiendo.Ésto que os voy a poner, es un CÓDIGO DE CONDUCTA, esto es, una serie de normas que en todas las escuelas del Mundo existe, pero en el caso de Sudáfrica, las llevan los alumnos, presentes en una especie de libreta que les dan a los nuevos alumnos cuando van a empezar las clases, y son normas, para la mejor convivencia entre, alumnos, profesores e instalaciones :

ERMELO HOERSKOOL CONDUCT CODE : (AFRIKAANER )


DISSIPLINÊRE STELSEL



A. INLEIDING
 



1. Onderskeid word gemaak tussen vier kategorieë-oortredings. Die strafkode sit hierdie oortredings en besonderhede uiteen.

2. ’n Puntestelsel word geïmplementeer waarvolgens ’n sekere aantal punte aan elke kategorie toegeken word. Vir kategorie 4 wat uiters ernstige oortredings bevat, word byvoorbeeld 15 punte aan elke oortreding toegeken, terwyl daar aan kategorie 1-oortredings, wat minder ernstige oortreding is, slegs 1 punt toegeken word.

3. Indien ’n leerder ’n oortreding begaan, word dissiplinêre punte teen hom/haar aangeteken en sal daar in die geval van kategorieë 1-, 2- en 3-oortredings met die ouers/voogde deur middel van ’n sms gekommunikeer word. Die doel an die aksie is om beter samewerking tussen skool en ouers te bewerkstellig, sodat die algehele dissipline van ons leerders kan verbeter. Kommunikasie in geval van kategorie 4-oortredings word hieronder bespreek.

4. Indien ’n sekere aantal punte teen ’n leerder aangeteken is, kan ’n sekere dissiplinêre straf in werking tree. Strawwe word beïnvloed deur die aard van die oortredings asook die frekwensie daarvan.
 
A. STRAFKODE: KATEGORIEË-OORTREDINGS EN PUNTE DAARAAN GEKOPPEL
 



KATEGORIE 4-OORTREDINGS: UITERS ERNSTIGE WANGEDRAG / STRAFREGTELIKE VERVOLGBARE OORTREDINGS
 
4.1 Diefstal/in besit van gesteelde goedere (15)

4.2 Ernstige aanranding/fisiese geweld (15)

4.3 Verbale aggressie teenoor personeel of besoekers (15)

4.4 In besit van/gebruik/of handeldryf met dwelms (15)

4.5 Besit/inbring/of gebruik van alkohol op terrein of in skooldrag (15)

4.6 Besit en versprei van pornografiese of onwelvoeglike materiaal (15)

4.7 Ernstige vandalisme, saakbeskadiging (15)

4.8 Seksuele of onsedelike wangedrag (15)

4.9 Eksamen – of toets – onreëlmatighede (15)

4.10 Rassehaat en haatspraak (15)

4.11 Besit of gebruik van gevaarlike wapens (15)

4.12 Optrede wat die lewe of veiligheid van ander in gevaar stel (15)
 
4.13 Verontagsaming van dissiplinêre optrede of straf wat opgelê is (15)



4.14 Bedryf van Satanisme (15)

4.15 Optrede wat volgens die reg as deelname aan die pleging van bogenoemde

wandade beskou kan word (medepligtigheid en begunstiging) (15)

4.16 Bogenoemde wangedrag gepleeg tydens enige skoolfunksie of skooluitstappie

of skoolverwante aktiwiteit, hetsy voormelde funksie, uitstappie of aktiwiteit op

skoolterrein plaasvind al dan nie (15)
 
KATEGORIE 3 – OORTREDINGS: ERNSTIGE WANGEDRAG
 
3.1 Rook by skool of in skooldrag of in besit van sigarette (5)

3.2 Indoktrinasie (5)

3.3 Viktimisasie en teistering of afknouery (5)

3.4 Onwelvoeglikheid (5)

3.5 Vandalisme (5)

3.6 Graffiti (5)

3.7 Baklei (5)

3.8 Stokkiesdraai algeheel – verlaat van skoolterrein sonder toestemming (5)

3.9 Willens en wetens valse inligting verskaf, vervalsing van dokumente en

leuens (5)

3.10 Optrede wat skool se naam en beeld oneer aandoen (5)

3.11 Bestuur van voertuig sonder toepaslike rybewys op skoolterrein.

Sleutel van voertuig sal in bewaring geneem word deur ’n personeellid

en ouer moet voertuig kom haal (5)

3.12 Bogenoemde wangedrag gepleeg tydens enige skoolfunksie of

skooluitstappie of skoolverwante aktiwiteit, hetsy voormelde funksie,

uitstappie of aktiwiteit op die skoolterrein plaasvind al dan nie (5)

3.13 Indien selfoon in klas gebruik word, word dit gekonfiskeer en ‘n boete van

R100 moet betaal word om dit terug te kry. (5)
 
KATEGORIE 2 – OORTREDINGS: WANGEDRAG
 
2.1 Onbetaamlike liefkosing / onvanpaste vryery (2)

2.2 Ongemanierdheid (2)

2.3 Taalgebruik (2)

2.4 Ontwrigting van hele klas (2)
 
KATEGORIE 1 – OORTREDINGS: MINDER ERNSTIGE OORTREDINGS
 
1.1 Kleredrag en netheid (1)

1.2 Huiswerk afskryf (1)

1.3 Boek uitleen (1)

1.4 Pligversuim (1)

1.5 Laat (1)

1.6 Huiswerk nie gedoen (1)

1.7 Eet / drink in klas (1)

1.8 Boek nie by skool (1)
 
Opmerking: Handboeke / skrifte wat weg is, moet op leerder se eie onkoste vervang word


 
B. PROSEDURE WAAR WANGEDRAG TER SPRAKE IS EN TOEPASLIKE DISSIPLINÊRE OPTREDE: KATEGORIE 4 – OORTREDINGS



Sien Skoolbeleid
 
Kategorie 3-, 2-, 1- OORTREDINGS
 
Sien skoolbeleid
 
C. AFWESIGHEDE
 



1. Die gee van toestemming vir afwesighede tydens skool is die verantwoordelikheid van die hoof / adjunkhoofde. Toestemming vir leerderafwesighede gedurende die skooldag moet tydens die registerperiode van die hoof / adjunkhoof verkry word. Die enigste uitsondering is wanneer die leerder gedurende die skooldag siek word. Daarna moet koshuisleerders toestemming by senior huisouers kry.

2. Periodieke afwesigheid van leerders word deur die registeronderwyser opgevolg. Indien dit sou blyk dat ‘n leerder onwettig van die skool afwesig is, word daar opgetree volgens die stafkode en word die normale kanale gevolg soos vir enige oortreding.
 
D. GRIEWEPROSEDURES
 



Sien skoolbeleid
 
E. DISSIPLINÊRE KODE VIR LEERDERS IN POSISIES
 



1. Indien ‘n leerder hom/haar in sy/haar gr. 11-jaar skuldig maak aan ‘n kategorie 4 – oortreding kan hy/sy hom/haarself diskwalifiseer om verkies te word tot die genoemde leiers.

2. Indien ‘n leerder in enige van bogenoemde drie gevalle nie saamstem met die opgelegde straf nie, kan hy/sy hom/haar wend na die volle dissiplinêre komitee.
 
BELEID TEN OP SIGTE VAN WEBBLAAIE
 
Alle leerders, personeel en publieke persone is verbind aan die wet op die gebruik van openbare forums. Jy mag nie enige persoon, aktiwiteit of die skool op ’n openbare verhoog inkrimineer nie. Hierdie openbare verhoog sluit in: alle sosiale netwerke soos Facebook, Twitter, Instagram, WeChat, Mixit en enige soortgelyke webblaaie. Jy kan vervolg word as jy enige negatiewe, afbrekende of inkriminerende aantygings op hierdie netwerke plaas

TRADUCCIÓN :

RÉGIMEN DISCIPLINARIO
A. INTRODUCCIÓN
1. Se distingue entre cuatro categorías violaciónes. El código penal establece estas violaciónes y un desglose detallado.2. Un sistema de puntos se implementa de acuerdo con un cierto número de puntos concedidos para cada categoría. Para la categoría 4, que contiene delitos extremadamente graves, por ejemplo, 15 puntos se otorgan a cada delito, mientras que en la categoría 1 delitos, los delitos menos graves sólo se otorgarán 1 punto.3. Si un estudiante comete un delito, puntos disciplinarias anotaron contra él / ella y serán en el caso de las categorías 1, 2 y 3 delitos con los padres / tutores se comunican a través de un SMS. El propósito de una acción para mejorar la cooperación entre la escuela y los padres, con el fin de mejorar la disciplina general de nuestros hijos. La comunicación en caso de delitos Categoría 4 se discuten a continuación.4. Si un determinado número de puntos anotados contra un estudiante puede introducir un cierto castigo disciplinario vigente. Las penas se ven influidas por la naturaleza de las violaciónes y la frecuencia.A. CÓDIGO PENAL: categorías infracciones y puntos de ellos vinculadosLa categoría 4 delitos: MUY falta grave / VIOLACIÓnes PENALES CONTINUAR BARE4.1 Robo / posesión de bienes robados (15)4,2 asalto graves / violencia física (15)4.3 La agresión verbal hacia el personal o los visitantes (15)4.4 El hecho de poseer / usar / o se trata de medicamentos (15)4.5 Posesión / llevar / o el consumo de alcohol en las instalaciones o en uniforme escolar (15)4,6 posesión y distribución de material pornográfico u obsceno (15)4,7 vandalismo graves, daños a la propiedad (15)4.8 La mala conducta sexual o inmoral (15)4.9 Examen - o prueba - irregularidades (15)4,10 odio racial y el discurso de odio (15)11.4 La posesión o el uso de armas peligrosas (15)4.12 Acción que representa la vida o la seguridad de otras personas en situación de riesgo (15)4:13 caso omiso de las medidas disciplinarias o sanción impuesta (15)4,14 satanismo de funcionamiento (15)04.15 Acción, que el derecho de participación en la comisión de los anteriorescrímenes pueden ser considerados (complicidad y clientelismo) (15)4.16 La mala conducta cometidas durante cualquier función escolar o viaje de estudioso actividad, si la función de dicho, excursión o actividad relacionada con la escuela enterrenos de la escuela se producen o no (15)Categoría 3 - DELITOS: falta grave3.1 Fumar en la escuela o en el uniforme de la escuela o en posesión de cigarrillos (5)3,2 Adoctrinamiento (5)3.3 Victimización y acoso o intimidación (5)3,4 indecencia (5)3.5 El vandalismo (5)3,6 Graffiti (5)3.7 Lucha (5)3.8 absentismo escolar en general - se deja la escuela sin permiso (5)3,9 proveer, a sabiendas información falsa, falsificación de documentos ymentiras (5)3,10 Accion ese nombre y la imagen de la escuela deshonor (5)03.11 Conducir sin licencia apropiada en la escuela.vehículo clave será detenido por un miembro del personaly mayores vehículo debe de distancia (5)3.12 La mala conducta cometidas durante cualquier función escolar oexcursión escolar o actividad relacionada con la escuela, si dicha función,excursión o actividad se lleva a cabo en la escuela o no (5)3.13 Si el uso del teléfono en clase, se confiscó y una multaR100 se debe prestar a recuperarlo. (5)Categoría 2 - VIOLACIÓnes: MALA CONDUCTA2.1 impropias que muestran el afecto / coqueteos inapropiados (2)2,2 informalidad (2)2.3 Idioma (2)2.4 Interrupción de la clase (2)Categoría 1 - delitos: MENOS GRAVES DELITOS1,1 ropa y la limpieza (1)la copia 1.2 Tarea (1)1.3 Préstamo de libros (1)El fracaso 1.4 de servicio (1)1.5 Sea (1)1.6 Tarea hecho (1)1.7 Comer / beber en clase (1)1.8 Libro en la escuela (1) Nota: Los libros de texto / scripts se han ido, a ser sustituido, a cargo del alumnoB. PROCEDIMIENTO QUE SON MALA CONDUCTA DE ACCIÓN DISCIPLINARIA AFECTADO Y ADECUADO: Categoría 4 - DELITOSVer política de la escuelaCategoría 3, 2, 1 VIOLACIÓnesVer política de la escuelaC. AUSENCIAS1. Dar permiso para ausentarse durante la escuela es la responsabilidad del jefe / adjunto. El permiso para ausencias de los estudiantes durante el día escolar debe ser obtenida durante el período de registro de la cabeza / adjunto. La única excepción es si el estudiante se enferma durante el día escolar. A continuación, debe obtener el permiso de los padres pensionistas asilo de ancianos.2. Ausencia periódica de los estudiantes es seguido por el profesor de la clase. Si parece que un estudiante ilegalmente la escuela está ausente, se actúa en consecuencia el código del personal y de los canales normales, porque como cualquier delito.D. Procedimientos de QuejasVer política de la escuelaE. código de disciplina para los alumnos de POSICIONES1. Si un estudiante que él / ella en su / su grado. 11 años culpable de una categoría de 4 - ofensa, él / ella lo descalifica / a sí misma para ser elegido a dichas autoridades.2. Si un estudiante en cualquiera de los tres casos anteriores saamst

Pensad que esto, es una traducción, si lo queréis en Inglés, usad el traductor Google del blog y podréis entender que dice.

 

GRAN BLOG

ÉSTE ES UN BLOG DEDICADO A LOS UNIFORMES ESCOLARES Y SIMILARES, BOY SCOUTS Y MARINERO ENTRE OTROS, A SU VEZ ÉSTE BLOG TRATA DE HISTORIA DE TODOS ELLOS, HAY FOTOS REALIZADAS POR EL AUTOR, NADIE MÁS SALE EN ÉL A EXCEPCIÓN DE ALGUNAS COMPARATIVAS Y SI SALEN MENORES SE LES TAPA LA CARA POR COMPLETO PARA NO SER RECONOCIDOS, Y POR SUPUESTO SIEMPRE DESDE LA SIMPATÍA NO AGRESIVA NI INSULTANTE PARA NADIE.POR ÚLTIMO DECIR QUE SE USAN DE VEZ EN CUANDO FOTOS EN RELACIÓN A LO QUE SE ESCRIBE, USANDO ESA NORMA DE TAPAR ROSTROS POR SI SALEN MENORES.......

SEGUIDORES